Die grootrietsanger (Acrocephalus arundinaceus) is 'n redelik algemene Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël word 18 – 20 cm groot en weeg 20 - 42 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great reed warbler.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Sangvoëls