duimnael| Hippolais olivetorum

Die Olyfboomsanger (Hippolais olivetorum) is 'n skaars voël en moontlik aan die afneem. Dit is 'n Palearkties-broeiende trekvoël na halfdorre doringveld. Hulle skuil in die bome se kroon. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 14 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive-tree Warbler

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls