Die Hofsanger (Phylloscopus trochilus) is 'n volop Palearkties-broeiende trekvoël in boomveld en savanne. Hulle soek kos in die digte blaredak. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Willow Warbler
duimnael|links|'n Hofsanger.
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Sangvoëls