Die Geelkeelsanger (Phylloscopus ruficapilla) is 'n redelike algemen standvoël met plaaslike seisoenale beweging van hooggeleë gebiede in die winter. Die voël kom een-een of in familiegroepies voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Woodland Warbler

duimnael|links|'n Geelkeelsanger (bo), illustrasie deur Keulemans, 1879

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Sangvoëls