Die Oranjelyster (Zoothera gurneyi) is 'n skaars standvoël in bergwoud met voorkeur vir stroomoewers met 'n oop onderbos. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 60 - 74 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange Ground Thrush.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Lysters