Pinarocorys is 'n klein genus van sangvoëls in die familie van lewerike (Alaudidae). Hulle is inheems aan Afrika en is trekvoëls. Slegs een spesie besoek suidelike Afrika.
Spesies Die volgende spesies behoort aan die genus:Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).
Pinarocorys erythropygia Pinarocorys nigricans - Donkerlewerik
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Lewerike