Neafrapus is 'n genus van voëls in die familie van windswaels (Apodidae). Die genus omvat twee spesies.Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6).

Spesies Neafrapus boehmi - Witpensstekelstert Neafrapus cassini

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Kategorie:Windswaels