Die Witpensstekelstert (Neafrapus boehmi) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en plaaslike trekvoël oor savanne en oop breëblaarboomveld; dikwels naby kremetartbome. Die voël is 12 cm lank en 12 - 16 g groot. In Engels staan dit bekend as Böhm's spinetail.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Windswaels