__NOTOC__
Die bruinkoppapegaai (Poicephalus cryptoxanthus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, rivierwoud en oop boomveld. Die voël kom voor in Mosambiek, die Laeveld en noord KwaZulu-Natal. Die voël word 22 – 25 cm groot en weeg dan 125 - 150 g. In Engels staan die voël bekend as die Brown-headed parrot.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Papegaaie en parkiete Kategorie:Voëls van die Krugerwildtuin