Psittacinae is 'n subfamilie van Afrotropiese papegaaie. Die subfamilie word in twee genera en agt spesies onderverdeel. Verskeie van van die spesies word verder in subspesies onderverdeel. Sommige word as "Ouwêreldse papagaaie" beskryf. Hierdie subfamilie, tesame met sy suster subfamilie, Arinae vorm die familie Psittacidae.
Taksonomie Genus Psittacus Psittacus erithacus - Gryspapegaai Psittacus erithacus erithacus (subspesie) Psittacus erithacus timneh (subspesie)
Genus Poicephalus Poicephalus robustus - Woudpapegaai Poicephalus robustus robustus (subspesie) Poicephalus robustus fuscicollis (subspesie) Poicephalus robustus suahelicus (subspesie) Poicephalus gulielmi Poicephalus meyeri - Bosveldpapegaai Poicephalus rueppellii - Bloupenspapegaai Poicephalus cryptoxanthus - Bruinkoppapegaai Poicephalus rufiventris - Rooipenspapegaai Poicephalus senegalus - Senegalpapegaai Poicephalus flavifrons Poicephalus crassus
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Kategorie:Papegaaie en parkiete