Psittacidae is 'n familie van papegaaie. Die familie word in twee subfamilies onderverdeel, die Afrika-papegaaie (Psittacinae) en die Neotropiese papegaaie (Arinae).
Subfamilies Psittacinae - Afrika-papegaaie Arinae - Neotropiese papegaaie tribus: Arini groep: Aras genus: Ara tribus: Androglossini
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Eksterne skakels
Kategorie:Papegaaie en parkiete