duimnael|links|upright|Kim Kyu-sik in die 1890's. duimnael|links|upright|Kim Kyu-sik in 1919.

Kim Gyu-sik (Kim Kyu-sik, Koreaans: 김규식, 28 Februarie 1880 – 10 Desember 1950) was 'n Suid-Koreaanse onafhanklikheidsaktivis, politikus en diplomaat. Sy bynaam was Wusa (우사, 尤史), Kim Gyu-sik Jukjeok (죽적, 竹笛). Hy was die Minister van Buitelandse Sake (1919), Minister van Onderwys (1920–1921) en die vise-president (1940–1948) van die voorlopige Regering van die Republiek Korea (대한민국 임시정부, 大韓民國臨時政府).

Bronne Inligting oor Kim Gyu-sik Meer inligting oor Kim Gyu-sik

Verwysings

Kategorie:Koreaanse politici Kategorie:Koreaanse onafhanklikheidsaktiviste Kategorie:Diplomate Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Ministers van Onderwys Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1950