Die Bloupenspapegaai (Poicephalus rueppellii) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, droë boomveld en droë rivierlope. Die voël kom voor in Namibië. Die voël is 21 – 24 cm lank en 100 - 130 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rüppell's Parrot.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Papegaaie en parkiete