Die rooiwangparkiet (Agapornis roseicollis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in droë breëblaarboomveld, halfwoestyn en bergatige terrein – grotendeels in Namibië. Die voël is 15–18 cm lank en 46–63 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-faced Lovebird.
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Eksterne skakels
Kategorie:Papegaaie en parkiete