Die Swartwangparkiet (Agapornis nigrigenis) is 'n gelokaliseerde, algemene voël in sy klein gebied in Suidwes-Zambië. Die omvang van sy swerwery na Suider-Afrika is onbekend. Die voël se status is kwesbaar. Die voël is 14 – 15 cm lank en 35 - 46 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Black-cheeked Lovebird.
Fotogalery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Papegaaie en parkiete