Die Njassaparkiet (Agapornis lilianae) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in sy klein gebied rondom die middel Zambeziriviervallei en verkies breëblaarboomveld, veral hoë mopanieboomveld. Die voël is 13 – 14 cm lank en 30 - 40 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lilian's Lovebird.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Papegaaie en parkiete