Dwesa-natuurreservaat is 'n natuurreservaat aan die Wildekus van die voormalige Transkei, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat se oppervlak beslaan 5 450 hektaar (13 500 akker). Die Dwesa-Cwebe seebewaringsgebied, wat by die park gevoeg is, het 'n area van 19 293 hektaar (47 670 akker).

Eksterne skakels Oos-Kaapse Parke

Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap