Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, sentraal in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier.

Beide die Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op. Laasgenoemde dam is in die Kommandodrif-natuurreservaat.

Die Tarkarivier is 'n deel van die "Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied".Fish to Tsitsikama WMA 15

Sien ook Lys van riviere in Afrika

Verwysings

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap