Kommandodrif-natuurreservaat is 'n natuurreservaat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat se oppervlak beslaan 5 827 ha. Die Kommandodrifdam is in die reservaat geleë.
Verwysings
Eksterne skakels Oos-Kaapse Parke
Kategorie:Bewaringsgebiede in Suid-Afrika Kategorie:Natuurreservate in die Oos-Kaap