Kommandodrifdam is 'n klip- en grondvulling-tipe dam in die Tarkarivier, naby Cradock, Oos-Kaap in Suid-Afrika. Die dam se bakmaat is 58.9 miljoen m3 en die wal is 38 m hoog. Die dam is in die Kommandodrif-natuurreservaat geleë en sy hoofgebruik is vir besproeiing.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Verwysings

Suid-Afrikaanse Damme van die Departement van Waterwese

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap