Seketarisvoëls (Sagittariidae) is 'n familie van die Accipitriformes. Die enigste lewende lid van die familie is die sekretarisvoël (Sagittarius serpentarius) uit Afrika. Die uitgestorwe genus Pelargopappus behoort moontlik ook tot die familie. Die genus is bekend vanuit die Oligoseen en Mioseen van Frankryk.

Taksonomie Genus Sagittarius - Hermann, 1783 Sagittarius serpentarius (Sekretarisvoël) - Miller, 1779

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Verwysings

Eksterne skakel http://avibase.bsc-eoc.org/species.jsp?lang=EN&avibaseid=DCBCCEB89FD9FC3F