''Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse musiekgroep. Vir die arachnide, sien spinnekop.

Spinnekop is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die hoofsanger is Gideon Hanekom, wat op sy eie as Gian Groen optree.

Diskografie Groenkitaar, AFRIMUSIK Soet September EP, AFRIMUSIK Tuks Insident EP

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe