Hierdie artikel handel oor die jaar 1 n.C., vir ander gebruike, sien 1 (dubbelsinnig).
Die jaar 1 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 1 Januarie – Hierdie dag dui die begin van die Christelike jaartelling en die begin van die 1ste eeu aan. Die Romeinse keiser Augustus benoem Ariobazanes II as koning van Armenië. Die Romeinse waterleiding (aquaeductus) van Aqua Alsienta word opgerig. Die Romeinse digter Ovidius Naso skryf sy beroemde Metamorfose. In Germania breek 'n opstand uit.Palaeohistoria 51/52 (2009/2010), , Barkhuis, 2010, , In Haïfa in die huidige Israel word die eerste mensgemaakte hawe op die oop see opgerig.
Geboortes Jesus van Nasaret
Sterftes Arshak II van Iberië, koning Iberië Sapadbizes, koning van die Koesj Ryk Amanishakheto, koningin van Koninkryk van Koesj
Verwysings
Kategorie:1ste eeu