Die jaar 2 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 2de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Tiberius word na Rome teruggeroep.Aspects of Roman History AD 14–117 , Routledge, 2002, , Die eiland Kos word deel van die Romeinse Ryk.

Geboortes Apollonius van Tyana († 98). Deng Yu, Han-dinastie-generaal en staatsman († 58).

Sterftes Onbekend – Lucius Cesar, 'n kleinseun, aangenome seun en moontlike opvolger van keiser Augustus.

Verwysings

Kategorie:1ste eeu