Die jaar 6 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 6de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Judea en Samaria word onder direkte Romeinse bestuur geplaas. Tiberius maak planne om die Marcomanni van koning Marbod te onderwerp in die huidige Boheme. Dit sou die verowering van Germania beteken. Tiberius word teruggeroep omdat in Dalmatia en Pannonia die Illiriese opstand uitbreek.Palaeohistoria 51/52 (2009/2010), , Barkhuis, 2010, , Herodes Archelaus word by Augustus deur die leiers van die Jode en die Samaritane beskuldig van tiranniese gedrag. Die keiser verban hom na die stad Vienna in Gallië.The Samaritans in Flavius Josephus, , Mohr Siebeck, 2009, , Publius Sulpicius Quirinius word goewerneur van Sirië.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Kategorie:1ste eeu