Die jaar 12 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 12de jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure Tiberius keer uit Germania na Rome terug en hou 'n triomftog. Hy word deur die Senaat as medeheerser naas Augustus, wat nou 75 jaar oud is, erken.Ipso Facto: A Scientific Exploration of the Old and the New Testament , Interactive Publications, 2012, , bls. 379
Geboortes ? – Markus die Evangelis, oteur van die Evangelie volgens Markus volgens kerktradisie († 68) 31 Augustus – Caligula, keiser van die Romeinse Ryk († 41)
Sterftes
Verwysings
Kategorie:1ste eeu