Die jaar 4 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met normale jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure Die opstand in Germania wat in 1 begin het, woed steeds. Tiberius kry nou die opdrag om dit te bedwing. Tiberius onderwerp die Chamavi, Chuattuarii en Bructeri en bou 'n winterkamp naby die Lippe.Palaeohistoria 51/52 (2009/2010), , Barkhuis, 2010, , Die Maison Carrée in die Galliese stad Nemausus (die huidige Nîmes) word opgerig. In China oorstroom die Geelrivier sy oewers, wat tot honger en tot unrus lei. Die posisie van die jong keiser Ping en sy regent Wang Mang word verswak.Atrocities: The 100 Deadliest Episodes in Human History , W. W. Norton & Company, 2011, , Geboortes
Sterftes 21 Februarie - Gaius Caesar, generaal en Augustus se opvolger. Bak Hyeokgeose
Verwysings
Kategorie:1ste eeu