Hierdie artikel is oor die Afrikaanse musiekgroep. Sien akkedis vir die artikel oor die reptiel.
Akkedis is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep wat uit die tweelingbroers, Arthur en Rudi Dennis bestaan.
Arthur en Rudi is identiese tweelinge wat volgens 'n artikel in Beeld slegs aan hulle stemme onderskei kan word. Hulle werk in hulle vrye tyd as skrynwerkers wat onder meer branderplanke bou en seiljagte herstel.Akkedis: Hout met sy eie grein, Beeld, 18 Augustus 2007.
Diskografie Voortvlugtend, 2001 Vir volk en vaderland, 2006 Afrika my baby, 2007 Dekade: 1998–2008, 2008 Husse met lang ore
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe