Die Geelbekpylstormvoël (Calonectris diomedea) is 'n stormvoël wat voorkom aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 42 – 50 cm groot en weeg 480 - 750 g met 'n vlerkspan van 110 - 125 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Cory's shearwater. Die voël broei op eilande in die noord Atlantiese Oseaan en Middellandse See.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Stormvoëls