Die Bruinpylstormvoël (Puffinus carneipes) is 'n stormvoël wat skaars is en aan die ooskus van Suid-Afrika gesien word. Die voël is 45 – 50 cm groot en weeg 550 - 680 g met 'n vlerkspan van 98 - 108 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Flesh-footed shearwater. Die voël broei op die gematigde eilande in die Indiese Oseaan en om Australië en Nieu-Seeland.
duimnael|links|'n Bruinpylstormvoël.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Stormvoëls