Die Democratic Socialist Movement is 'n Suid-Afrikaanse Trotskyȉstiese politieke party. Dit is geaffilieer met die "Committee for a Workers' International" (CWI), en is 'n stigterlid van die Workers and Socialist Party (WASP).

Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika