Juan de Jongh (15 Maart 1988, Paarl) is 'n voormalige Springbokrugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby gespeel het.

De Jongh het sy eerste toetswedstryd vir Suid-Afrika op 5 Junie 2010 teen Wallis gespeel.

Eksterne skakels

Juan de Jongh by itsrugby.co.uk WP rugby profiel Stormers profiel

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese sewesrugbyspelers