Philip Snyman (*26 Maart 1987, Bloemfontein) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n vleuel en senter speel in die Superrugbyreeks en vir die Cheetahs in die Curriebekerreeks. Snyman het Suid-Afrika in 2012 en 2013 in Sewesrugby verteenwoordig.
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Olimpiese sewesrugbyspelers