duimnael|260px|Die trompetter van 'n olifant in die Krugerwildtuin. duimnael|260px|'n Trompetspeler.

Trompetter kan na een van die volgende verwys:

Trompetter, vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika. Kanferfoelie, 'n soort klimop (Convolvulus) met trompetvormige blomme. Duifsoort met 'n besondere groot neus en goed ontwikkelde voetvere wat hom groot laat vertoon. 'n Persoon wat die trompet bespeel (trompetblaser). Die geluid wat 'n olifant maak.

Sien ook Trompetterswaan (Cygnus buccinator), grootste voël endemies aan Noord-Amerika en een van die grootste watervoëls in die wêreld.