Die nasionale vlag van Suriname is op 25 November 1975 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vyf horisontale bane in groen, wit, rooi, wit en groen met ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die rooi baan.
Simboliek Die kleure van die Surinaamse vlag dra die volgende simboliese waardes: die ster stel die eenheid van alle etniese groepe voor, die rooi baan stel vooruitgang en liefde voor, die groen stel hoop en vrugbaarheid voor en die wit stel vrede en geregtigheid voor.
Ontwerp Die verhouding van die horisontale bane is 2:1:4:1:1.
350px|senter|Konstruksietekening
Ander vlae
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Suriname by Flags of the World.
Suriname Kategorie:Suriname