Wilhelm Steenkamp (* 7 Februarie 1985, Calvinia) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat as slot vir die Blou Bulle in die Curriebeker en vir die in die Superrugbykompetisie gespeel het, voordat hy oorsee vertrek het. Steenkamp het ook in 2006 vir Suid-Afrika se o/21-span uitgedraf en in 2009 vir die Opkomende 'Bokke.

Eksterne skakels

Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners