Burton Francis (gebore in Paarl, Suid-Afrika op 2 Januarie 1987) is 'n rugbyspeler wat op losskakel vir Griekwas in die Curriebeker en vir die Cheetahs in Superrugby speel.
Hy het voorheen vir die Bulls, Lions (Superrugbyspan) en Stormers Superrugby en vir die Blou Bulle, Goue Leeus, Westelike Provinsie en SWD Arende op losskakel in die Curriebeker gespeel.
Eksterne skakels SA rugbyprofiel Stormers profiel itsrugby.co.uk profiel
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense