Wapen en vlag 100px|Die Emilia-Romagna wapen 200px|Die Emilia-Romagna vlag Algemene gegewens Hoofstad: Bologna Administratiewe verdeling: 9 provinsies Oppervlakte: 22 446 vk km Bevolking: 4 425 366 (2021) Bevolkingsdigtheid: 200 inwoners per vk km Webwerf: Regione Emilia-Romagna ISO 3166-2: IT-45 President: Michele De Pascale (PD) Kaart 300px|Die ligging van Emilia-Romagna in Italië

Emilia-Romagna (Italiaans: Emilia-Romagna, [eˈmiːlja roˈmaɲɲa]; Emiliaans: Emégglia-Rumâgna of Emîlia-Rumâgna; Romagnools: Emélia-Rumâgna) is 'n administratiewe streek in Noord-Italië. Die streek beslaan 22 446 km² met 'n bevolking van ongeveer 4,43 miljoen (soos in 2021). Die streek is 'n sentrum vir kultuur in Italië. Dit bevat Renaissancestede, museums, kunswerke en ander voorwerpe uit die Renaissance-tydperk. Die streek is ook die tuiste van motorvervaardigers soos Ferrari, Lamborghini en Maserati.

Die streekshoofstad is Bologna.

Provinsies Die streek word in vyf provinsies opgedeel: Modena Forlì-Cesena Ferrara Bologna (hoofstad) Parma Piacenza Ravenna Reggio Emilia Rimini

Eksterne skakels

Amptelike webwerf