Johor Bahru 290px Kaart Wapen 150px|center 65px|center Vlag 75px|center Land  Deelstaat Johor Koördinate  Stigting 10 Maart 1855 Oppervlakte:    - Totaal 647.63 vk km  Hoogte bo seevlak 36,88 m Bevolking:    - Totaal (2010) 1 463 800  - Bevolkingsdigtheid 7 409/vk km  - Metropolitaanse gebied 1 805 000 Tydsone UTC+08:00 (MST) Burgemeester Haji Mohd Jaffar Bin Awang Amptelike Webwerf johordt.gov.my

Johor Bahru is die tweede grootste stad van Maleisië ná Subang Jaya en voor die hoofstad Kuala Lumpur en lê net noord van Singapoer. Die stad het 'n bevolking van 1 463 800 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 185 km². Dit is die hoofstad van die deelstaat Johor en is die grootste stad in die suide van Maleisië asook die mees suidelike stad op die Eurasiese vasteland.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Maleisië