Inverness Caledonian Thistle Football Club (ook bekend as Caley Thistle of ICT) is ‘n Skotse sokkerklub in Inverness wat tans in die Scottish Championship speel. Die klub is in 1994 gestig toe Caledonian FC en Inverness Thistle FC saamgesmelt het. Die span se tuisveld is die Tulloch Caledonian Stadium (kapasiteit: 8 000 sitplekke) wat aan die kus van die Moray Firth langsaan die Kessock-brug geleë is.

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Inverness Kategorie:Skotse sokkerklubs