Floris V van Holland (Leiden, 24 Junie 1254 - Muiderberg, 27 Junie 1296) was die graaf van Holland en Zeeland gewees. Sy bynaam was 'Der Keerlen God' wat 'Die god van die boere' beteken.
Kategorie:Geboortes in 1254 Kategorie:Grawe Kategorie:Holland Kategorie:Sterftes in 1296 Kategorie:Zeeland