Batam is 'n eiland en 'n stad in die noordweste van Indonesië en lê net suid van Singapoer. Die stad het 'n bevolking van 1 153 860 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 415 km². Dit is 'n vryhandelsgebied en maak deel uit van die ekonomiese groei driehoek tussen Indonesië, Maleisië en Singapoer.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van Batam

Kategorie:Eilande van Indonesië Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Indonesië