Chiba (Japannees: 千葉市) is 'n stad met 962 624 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Toshihito Kumagai. Die oppervlakte is 272,08 km². Die naam van die stad beteken "duisend blare". Chiba net 40 kilometer suidoos van die Japannese hoofstad Tokio aan die Tokio-baai geleë. Die stad is op 1 Januarie 1921 gestig.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Japan