Die Nasionale Teater van Namibië (Engels: National Theatre of Namibia) is ’n niewinsgewende organisasie wat op 15 Augustus 1989 gestig isSwaruk, The Encyclopaedia of South African Theatre, Film, Media and Performance URL besoek op 2 Maart 2013 om die uitvoerende kunste in Namibië te bevorder. Dit bied toneel, dans, musiek en opera aan. Dit het die vorige kunsteraad, Swaruk, vervang.

Verwysings

Eksterne skakel Amptelike webtuiste

Kategorie:Teater