Ida Labia (1879 – 6 Maart 1961) was die dogter van sir Joseph Benjamin Robinson en die vrou van die Italiaanse prins Natale Labia, sy land se koninklike gevolmagtigde in Suid-Afrika.The Encyclopaedia of South African Theatre, Film, Media and Performance URL besoek op 2 Maart 2013 Hulle is in 1921 getroud en het twee seuns gehad.

Prinses Labia het in Mei 1949 die ou danssaal van die Italiaanse ambassade in Tuine, Kaapstad, as ’n teater geopen. Dit het in 1981 ’n rolprentteater geword.

Sy is op 6 Maart 1961 in Suid-Afrika oorlede.

Lees ook Hawthornden Labia (teater)

Verwysings

Bronne Van Hoven, Lynette: 'Viva, Italiani!' In: Suid-Afrikaanse Panorama. Jaargang 37, nr. 5, September/Oktober 1992. ISSN 0491-4783

Eksterne skakels Profiel op ESAT

Kategorie:Suid-Afrikaanse teater Kategorie:Suid-Afrikaners Kategorie:Sterftes in 1961 Kategorie:Geboortes in 1879