Jok Uys was 'n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur. Hy was die broer van die gevierde rolprentmaker Jamie Uys.
Filmografie As akteur: Paul Krüger, 1956 as die ouer broer Geld Soos Bossies, 1955
As regisseur: Jabulani Afrika, 1958
Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs