Le Roy le veult ("Die koning verlang dit") of La Reyne le veult (Afrikaans: "Die koningin verlang dit") is 'n Normandies-Franse frase wat in die parlement van die Verenigde Koninkryk gebruik word om aan te dui dat die monarg toestemming vir 'n betrokke wetsontwerp verleen.
Verwysings
Kategorie:Politiek van die Verenigde Koninkryk