Paddy Norval (14 Augustus 1943 - 1986) was 'n Suid-Afrikaanse aktrise en model. Sy was die enigste kind van die akteurs James Norval en Anna Cloete. Sy is in die 1980's oorlede.

Filmografie Snake Dancer, 1976 Gold, 1974 as die meisie in die kroeg La diosa virgen, 1974 as Chiquita Geheim van Onderplaas, 1962 Spore in die Modder, 1961 Paul Krüger, 1956 as Krüger se kleinkind Vadertjie Langbeen, 1955 as Katie

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu