Eric Egan was 'n Suid-Afrikaanse akteur en omroeper. Hy was bekend as die eerste stem van Springbokradio.

Filmografie African Gold, 1965 Stropers van die Laeveld, 1962 Donker Afrika, 1957 as dr. Theo Gomez Alles sal Regkom!, 1951 as Borelli Hier's Ons Weer!, 1950 as Moorulle se handlanger Geboortegrond, 1946 as Nick

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs