Paul Krüger is 'n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat op 11 Junie 1956 vrygestel is.
Genre Die rolprent is 'n dokumentêre oorlogsdrama. Dit lewer 'n biografie van president Paul Kruger.
Hoofrolspelers James Norval as Paul Krüger Wena Naudé as Gesina Krüger Siegfried Mynhardt as president Burgers André Huguenet as sir Theophilus Shepstone Anna Cloete as Alida Malan Gwen Ffrangcon Davies as koningin Victoria Leonie Ross as Sarie Bruce Anderson as Lord Milner Rigby Foster as Britse hertog Jamie Uys as jonger broer Jok Uys as ouer broer Michael McNeile as dr. Jameson Jan Schutte as verteller Tilana Hanekom as Krüger se dogter Jan Bruyns as Andries Pretorius / M.W. Pretorius Jan Cronjé as Paardekraal-leier Johan Eloff as C.J. Joubert Cobus Fick as sekretaris Swart Michal Grobbelaar as gen. Piet Joubert B. le R. Groenewald as Hendrik le Roux Pieter Hauptfleisch as gen. De La Rey Joel Herholdt as Lord Kitchener Louis Knobel as gen. Cronje Cisca Marais as Maria Krüger Minnie as Aia Mina Johan du Plooy as dr. Heyman David Rens as Cecil Rhodes Danie Smuts as gen. Smuts / Piet, verkenner Deon Vosloo as dr. Leyds Albie van der Byl as Oupa Danie van der Heever as F.W. Reitz Japie van Niekerk as kampkommandant Paddy Norval as Krüger se kleinkind
Sien ook Lys van Afrikaanse rolprente
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Dokumentêre rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente Kategorie:Historiese rolprente